Afrikaans fonetiese alfabet klanke Afrikaans fonetiese alfabet klanke $2.99
Afrikaans fonetiese alfabet klanke

Afrikaans fonetiese alfabet klanke

SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD

4.1 for iPhone, iPad
$2.99
0

0 Ratings

Release Date

2017-03-27

Size

26.3 MB

Screenshots for iPhone

More Screenshots for iPad
Afrikaans fonetiese alfabet klanke Description
Elke ouer weet dat min dinge so vervullend is as om te sien hoe ’n kind die een mylpaal na die ander haal. Van sit tot staan, van babbelgeluide tot gesels, en dan natuurlik van lees tot skryf.

Dit is nie net ’n hoogtepunt in die lewe van ’n gretige graadeentjie nie, maar is ’n noodsaaklike bousteen in ’n kind se ontwikkeling – ’n bousteen wat vir die res van ’n kind se lewe vrugte afwerp.

Hierdie afrikaanse toepassing bevat die fonetiese alfabet klanke, dubbelklanke en drieklanke.

Eenvoudige woorde is gekies, om dit ook leesbaar vir die beginner leser te maak.
Afrikaans fonetiese alfabet klanke 4.1 Update
2017-03-27 Version History
minor improvements
More
More Information
Price:
$2.99
Version:
4.1
Size:
26.3 MB
Genre:
Education
Release Date:
2017-03-27
Language:
Afrikaans English
More
You May Also Like
Developer Apps