Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere



$3.99

1.8for iPhone, iPad
Age Rating
4+
Apps in this category do not contain restricted content.
9+
Apps in this category may contain mild or occasional cartoon, fantasy or real-life violence, as well as occasional or mild adult, sexually suggestive or horrifying content and may not be suitable for children under 9 years of age.
12+
Apps in this category may contain occasional mild indecent language, frequent or intense cartoon or real-life violence, minor or occasional adult or sexually suggestive material, and simulated gambling, and may be for children under 12 years of age.
17+
You must be at least 17 years old to access this App.
Apps in this category may contain frequent and intense offensive language; Frequent and intense cartoon, fantasy or realistic violence: frequent and intense adult, scary and sexually suggestive subjects: as well as sexual content, nudity, tobacco, alcohol and drugs, may not be suitable for children under 17 years of age.
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Screenshots
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere poster
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere posterSasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere poster

About Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Show More

What's New in the Latest Version 1.8

Last updated on Jan 13, 2016
Old Versions
- Bug fixes
Show More
Version History
1.8
Jan 13, 2016
- Bug fixes

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere FAQ

Click here to learn how to download Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere in restricted country or region.
Check the following list to see the minimum requirements of Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere.
iPhone
iPad
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere supports English

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Alternative

You May Also Like

Get more from App Developer Studio Cc