Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
$3.99
1.8for iPhone, iPad
Age Rating
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Capturas de tela
About Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----
Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!
Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.
Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More
Novidades da Última Versão 1.8
Last updated on Jan 13, 2016
Versões Antigas
- Bug fixes
Show More
Version History
1.8
Jan 13, 2016
- Bug fixes
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere FAQ
Clique aqui para saber como baixar Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere em um país ou região restrita.
Confira a lista a seguir para ver os requisitos mínimos de Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere.
iPhone
iPad
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere suporta English