Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere



$3.99

1.8for iPhone, iPad
Age Rating
4+
Apps in this category do not contain restricted content.
9+
Apps in this category may contain mild or occasional cartoon, fantasy or real-life violence, as well as occasional or mild adult, sexually suggestive or horrifying content and may not be suitable for children under 9 years of age.
12+
Apps in this category may contain occasional mild indecent language, frequent or intense cartoon or real-life violence, minor or occasional adult or sexually suggestive material, and simulated gambling, and may be for children under 12 years of age.
17+
You must be at least 17 years old to access this App.
Apps in this category may contain frequent and intense offensive language; Frequent and intense cartoon, fantasy or realistic violence: frequent and intense adult, scary and sexually suggestive subjects: as well as sexual content, nudity, tobacco, alcohol and drugs, may not be suitable for children under 17 years of age.
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 스크린 샷
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 포스터

About Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere

** ’n Korter weergawe van die toep kan verniet afgelaai word, met die opsie van ’n in-toep aankoop van die volle weergawe.
----

Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Show More

최신 버전 1.8의 새로운 기능

Last updated on Jan 13, 2016
오래된 버전
- Bug fixes
Show More
Version History
1.8
Jan 13, 2016
- Bug fixes

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere FAQ

제한된 국가 또는 지역에서 Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere를 다운로드하는 방법을 알아보려면 여기를 클릭하십시오.
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere의 최소 요구 사항을 보려면 다음 목록을 확인하십시오.
iPhone
iPad
Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere은 다음 언어를 지원합니다. English

Sasol Soogdiere vir Beginners (Volle weergawe): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 대안

당신은 또한 좋아할 수도 있습니다

App Developer Studio Cc에서 더 많은 것을 얻기