Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
GratisOffers In-App Purchases
1.8for iPhone, iPad and more
Age Rating
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere Screenshots
About Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
Het jy geweet?
• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.
Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.
Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.
Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More
Was ist neu in der neuesten Version 1.8
Last updated on Jan 13, 2016
Alte Versionen
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
Show More
Version History
1.8
Jan 13, 2016
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
1.6
May 20, 2015
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere FAQ
Klicken Sie hier, um zu erfahren, wie Sie Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere in eingeschränkten Ländern oder Regionen herunterladen können.
Überprüfen Sie die folgende Liste, um die Mindestanforderungen von Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere zu sehen.
iPhone
Erfordert iOS 7.0 oder neuer.
iPad
Erfordert iPadOS 7.0 oder neuer.
iPod touch
Erfordert iOS 7.0 oder neuer.
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere unterstützt Englisch
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere beinhaltet In-App-Käufe. Bitte überprüfen Sie den folgenden Preisplan:
Sasol First Field Guide Wildlife in-App Purchase
$3.99