Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
免費Offers In-App Purchases
1.8for iPhone, iPad and more
Age Rating
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere 螢幕截圖
About Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere
Het jy geweet?
• Die olifant se naaste lewende familielid is die dassie.
• 'n Nonnetjie-uil maak glad nie hoe-geluide nie.
• Die leerrugskilpad kan vir meer as 'n uur onder water bly voordat dit moet opkom om asem te haal.
Leer meer interessante feite oor die natuurlewe wat in Afrika se diereryk voorkom met behulp van die Sasol Natuurlewe vir Beginners toep.
Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor diere wat jy heel waarskynlik op 'n staptog óf in 'n nasionale park of naturreservaat óf selfs in jou tuin of woonbuurt sal teëkom.
Suider-Afrika mag wel beroemd wees vir sy ikoniese 'Big 5', maar die streek is net so bekend vir sy groot verskeidenheid natuurlewe – van die kleinste spinnekop tot die mees manjifieke voël.
Hierdie toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).
HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar

Show More
最新版本1.8更新日誌
Last updated on 2016年01月13日
歷史版本
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
Show More
Version History
1.8
2016年01月13日
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
-Minor bug fixes
-Optimised for iOS9
1.6
2015年05月20日
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere FAQ
點擊此處瞭解如何在受限國家或地區下載Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere。
以下為Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere的最低配置要求。
iPhone
須使用 iOS 7.0 或以上版本。
iPad
須使用 iPadOS 7.0 或以上版本。
iPod touch
須使用 iOS 7.0 或以上版本。
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere支持英文
Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere包含應用內購買。 以下為Sasol Natuurlewe vir Beginners (Lite): Blitsfeite, foto's en video's van 46 Suider-Afrikaanse diere應用內購買價格清單。
Sasol First Field Guide Wildlife in-App Purchase
$3.99