Netwerk24 – Alles op een plek

4.45.2024022009 for iPhone, iPad
Free
9.0

162 Ratings

Update Date

2024-02-26

Size

61.1 MB

Screenshots for iPhone

iPhone
Netwerk24 – Alles op een plek Description
NETWERK24

Die Netwerk24-app bied jou ’n magdom inligting in die palm van jou hand. Ons landwye verslagspan is op die voorpunt van brekende nuus. Ons help jou sin maak van gebeure en doen namens jou die siftingswerk sodat jy korrekte en betroubare inligting kry. Dit word aangevul met diepteontledings en kommentaar, video’s en aanlyn paneelbesprekings.

Netwerk24 is die aanlyn-tuiste van voorste Afrikaanse tydskrifte (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! en Weg Ry & Sleep en Baba & Kleuter) en koerante (Rapport, Beeld, Die Burger en Volksblad, asook tientalle plaaslike koerante) – klik eenvoudig op jou gunsteling se naam om al die artikels te lees of lees dit as ’n e-publikasie wat nes die gedrukte weergawe lyk. In die app kan jy boonop die e-publikasie aflaai wanneer jy internettoegang het en later gerieflik sonder internettoegang lees.

Deesdae hoef jy nie net te lees nie; jy kan na berigte luister terwyl jy met iets anders besig is met ons teks-na-stem-funksie. En moenie van ons luisterboeke, podsenings en video-blitssepies vergeet nie. As ’n intekenaar kan jy boonop dadelik sien hoe die weer en die verkeer in jou omgewing lyk.

Dis baie maklik om in te teken deur jou Netwerk24-app. Betaling sal deur jou iTunes-rekening gedoen word sodra jy jou intekening bevestig. Die maandelikse koste soos aangedui sal 24 uur voor die einde van die maand outomaties gedoen word, tensy jy “Automatic Renewal” ten minste 24 uur voor die einde van die maand afskakel. Só kan jy jou intekening self bestuur. Klik op “Account Settings” en “Automatic Renewal”.

Bepalings en Voorwaardes:

https://www.netwerk24.com/Bladsye/Gebruikersvoorwaardes/BEPALINGS-VOORWAARDES-20151030

Privaatheidbeleid:

https://www.netwerk24.com/Bladsye/Privaatheid

---------- ENGLISH ----------

NETWERK24

The Netwerk24 app offers you a wealth of information in the palm of your hand. Our nationwide team of reporters is at the forefront of breaking news. We help you make sense of events by doing the screening work on your behalf, giving you access to accurate, reliable information. Our news offering is supplemented with in-depth analysis en commentary, videos and online panel discussions.

Netwerk24 is the online home of leading Afrikaans magazines (Huisgenoot, Sarie, Kuier, Tuis, Weg! and Weg! Ry & Sleep and Baba & Kleuter) and newspapers (Rapport, Beeld, Die Burger and Volksblad, as well as dozens of local newspapers) – simply click on the name of your favourite for access to all the articles or read it as an e-publication that looks exactly like the printed version. In the app you can even download e-publications while having access to the internet and read it later when you’re offline.

These days you have so many more options than just reading; you can listen to articles while busy with something else thanks to our text to voice function. And don’t forget about our audio books, podcasts and short video-soaps. As a subscriber you can also immediately see what the weather and traffic is like in your area.

Signing into your Netwerk24 app is easy. Payment is done via your iTunes account as soon as your subscription is verified. The monthly payment is done automatically 24 hours before the end of the month, unless you cancel “Automatic Renewal” at least 24 hours before month end. This allows you to manage your own account. Simply click on “Account Settings” and “Automatic Renewal”.

Terms and conditions:

https://www.netwerk24.com/About/Terms-and-conditions

Privacy Policy:

https://www.media24.com/privacy/
Netwerk24 – Alles op een plek 4.45.2024022009 Update
2024-02-26
Navigating the news just got better with our latest app improvements. We value your input, so please take a moment to rate us or leave a review.
More Information
Price:
Free
Version:
4.45.2024022009
Size:
61.1 MB
Genre:
News
Update Date:
2024-02-26
Developer:
24.com
Language:
English

Safe to Download

AppPure.com and the download link of this app are 100% safe. The download link of this app will be redirected to the official App Store site, thus the app is original and has not been modified in any way.

Got it
X
Share

Share this page with your friends if you find it useful

Facebook Linkedin Pinterest Tumblr Twitter Whatsapp Line
4.45.2024022009 2024-02-26
Navigating the news just got better with our latest app improvements. We value your input, so please take a moment to rate us or leave a review.
4.37.2023090812 2023-09-20
Ons het 'n paar foute in hierdie opdatering reggestel vir 'n verbeterde gebruikerservaring. Ons sal graag van jou wil hoor! Oorweeg dit asseblief ’n resensie of gradering!

ENGLISH
We've fixed some bugs to ensure a smoother reading experience. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.35.2023081109 2023-08-16
Ons het ’n paar goggas verwyder soos ’n haakplek met sosialemediavideo’s in sommige artikels. Ons hoor graag van jou. Oorweeg asseblief om ’n resensie of gradering te gee!

ENGLISH
We've squashed a couple of bugs related to social video embeds and tidied up a few other loose ends. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.33.20230601309 2023-06-14
Kry ongelooflike aanbiedinge met ons app-promosies. O ja, en ons het ’n paar foutjies reggestel. Ons sal graag van jou wil hoor! Oorweeg dit asseblief om ons app te beoordeel of ’n resensie te skryf.

ENGLISH
Get amazing deals with our app promotions. Oh yes, and we fixed some bugs. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.32.2023051114 2023-05-16
Ons het ‘n beter leeservaring verseker deur om ‘n paar goggas weg te jaag. Ons wil graag van jou hoor! Oorweeg asseblief 'n resensie of gradering!

ENGLISH
We’re continuously striving to ensure a smoother reading experience and have fixed some bugs. We would love to hear from you! Please consider leaving a review or rating!
4.31.2023030913 2023-03-20

4.30.2023021612 2023-02-23

4.18.2022062917 2022-07-01
Ons het nog probleme uitgestryk. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus 'n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.
______
ENGLISH

We fixed some bugs in this update and would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.16.2022061012 2022-06-13
Jy kan nou jou profiel onder “My profielbesonderhede” uitwis – en daarmee saam alle persoonlike inligting wat met jou profiel verband hou. Só maak ons seker jou persoonlike besonderhede bly privaat – jy beheer jou data.

Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.
_______________________
ENGLISH

You are now able to delete your profile under "My Profile Details", thereby also deleting all personal data associated with your profile. This ensures that your privacy needs are met - you control your data.

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.15.2022031011 2022-03-22
Jy kan uitsien na ‘n beter videospeler in ons regstreekse artikels. Dis ook makliker om spesifieke inligting oor elkeen van ons wye reeks nuusbriewe te vind en deur die argiewe van e-publikasies te filter. ‘n Paar gogga’s is ook in die proses verdryf. Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.

ENGLISH
We updated our video player on live update articles, introduced archive filtering for e-Editions, added newsletter anchor tags and fixed a few nasty bugs. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
4.13.1901 2022-01-17
Matrieks van 2021 kan nou ook gerieflik hul uitslae in die app vind. Maak seker jy laai die jongste weergawe van die app af! Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.
4.12.1813 2021-12-13
Ons het nog ‘n paar probleme uitgestryk – net betyds vir die feestyd. Geniet!

Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.

ENGLISH
We fixed a few bugs in time for the festive season - enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.8.3 2020-10-12
Ons het nog probleme uitgestryk en verbeteringe aangebring, veral aan die manier waarop jy jou e-publikasies kan geniet wanneer jy jou iPad horisontaal draai. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.

---------- ENGLISH ----------

We made more fixes and improvements, specifically to the way you can enjoy your e-publications in landscape mode on iPad. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.8.0 2020-08-28
Goeie nuus as jy ’n liefhebber van ons e-publikasies is! Jy kan nou jou gunsteling e-koerant en -tydskrif aflaai om later sonder internettoegang te lees. Met die jongste app is die lees van e-publikasies ook nou ’n meer naatlose ervaring. Geniet!

---------- ENGLISH ----------

Great news if you are an avid user of our e-publications! In the latest version of the app you can now download your favourite e-newspaper and e-magazine to read later without an internet connection. You will also enjoy a more streamlined reading experience when accessing our e-publications. Enjoy!
3.7.5 2020-06-17
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet! Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

---------- ENGLISH ----------

We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy! We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.7.2 2020-03-30

3.7.1 2020-02-17

3.7.0 2020-01-27
Goeie nuus! Ons stel ‘n blinknuwe e-leser in die Netwerk24-app bekend waarin jy jou e-koerante en e-tydskrifte saam met jou daaglikse nuus gerieflik in een enkele app kan lees. Laai af en klik op ‘E-publikasies’ in die navigasie om te begin lees.

---------- ENGLISH ----------

Great news! We’ve just launched a brand-new e-reader inside the Netwerk24 app that allows you to seamlessly enjoy your e-newspapers and e-magazines together with your daily news in one single app. Download and click on ‘E-publikasies’ in the menu to start reading.
3.6.13 2019-11-21
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet!

Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

ENGLISH

We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.6.11 2019-11-14

3.6.10 2019-10-01

3.6.9 2019-09-03
Ons hersien die app so gereeld as moontlik om u die beste moontlike ervaring te gee. In hierdie bywerking het ons 'n paar haakplekke uitgestryk en die algehele werking van die program verbeter. Indien u die Netwerk24-app gebruik, sal ons dit waardeer as u 'n resensie oor u gebruikservaring skryf. Die terugvoering wat ons kry, help ons om die produk voortdurend te verbeter.
3.6.8 2019-08-05
Ons het die kategorieë van sekere Huisgenoot-artikels beter georden.

Ons wil graag van jou hoor. Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling!

ENGLISH
-----------

Some of our Huisgenoot article labels have been misbehaving. We have given them a stern talking to and the labels are now displaying as they should.

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.6.7 2019-06-24
Ons het ‘n heerlike verrassing vir ons intekenaars! Elke maand kan jy nou na ‘n luisterboek deur ‘n bekende skrywer luister.

Ons het ook sommer die probleem met foto’s wat na die begin van die artikel spring, opgelos.

Geniet!

Ons wil graag van jou hoor. Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling!

ENGLISH
-----------
Some of our podcasts were not playing ball, so we fixed them. Enjoy the pleasure of listening to great content! Also, we found and resolved an issue with image views causing a jump to the top of an article view.

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.6.6 2019-05-30
Dis tyd vir die Wêreldbeker-kriekettoernooi! Die bal-vir-bal-aksie, regstreekse uitslae en wedstrydbepalings sal jou vir ’n ses slaan! Laai die jongste weergawe af vir ál die Wêreldbeker-nuus, gerieflik op jou slimfoon!

Ons wil graag van jou hoor. Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

ENGLISH
-----------
To all the cricket fans out there: 2019 is a HUGE year with the Cricket World Cup kicking off on 30 May and we are covering it in a dedicated section as part of this release. Enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.6.5 2019-05-07
Ons het die lastige gogga met ons app-kennisgewings hokgeslaan!

Ons wil graag van jou hoor. Plaas gerus ‘n resensie of beoordeling.

---------- ENGLISH ----------

We found and fixed a nasty bug that was crashing the app sometimes, when opening a push notification.

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.6.4 2019-05-02
Die 2019- nasionale en provinsiale verkiesing is om die draai (8 Mei)! Ons het ‘n nuwe verkiesingskategorie in die app bygevoeg om jou op die hoogte te hou van die jongste verkiesingsnuus, ontledings, video’s, inligting oor politieke partye asook die resultate van vorige verkiesings. Só maak ons seker jy mis niks oor hoe vanjaar se verkiesing ontvou nie.

Ons wil graag van jou hoor. Laat gerus ‘n resensie of ken punte toe vir ons app.
3.6.3 2019-03-05
Ons hersien die app so gereeld as moontlik om u die beste moontlike ervaring te gee. In hierdie bywerking het ons 'n paar haakplekke uitgestryk en die algehele werking van die program verbeter. Indien u die Netwerk24-app gebruik, sal ons dit waardeer as u 'n resensie oor u gebruikservaring skryf. Die terugvoering wat ons kry, help ons om die produk voortdurend te verbeter.
3.6.2 2019-02-18

3.6.1 2018-11-30
Ons hersien die app so gereeld as moontlik om u die beste moontlike ervaring te gee. In hierdie bywerking het ons 'n paar haakplekke uitgestryk en die algehele werking van die program verbeter.

Indien u die Netwerk24-app gebruik, sal ons dit waardeer as u 'n resensie oor u gebruikservaring skryf. Die terugvoering wat ons kry, help ons om die produk voortdurend te verbeter.
3.6.0 2018-09-10

3.5.1 2018-09-04

3.5.0 2018-08-22
Jy kan nou moeiteloos vanuit die app op Netwerk24 inteken. En onthou, jy kry as nuwe intekenaar ook een maand se toegang gratis!
Geniet daarna onbeperkte toegang tot brekende nuus, sport, vermaak, menings, diepteonteledings en die inhoud van jou gunsteling- Afrikaanse tydskrifte en -koerante, asook die gemeenskapskoerante in jou streek.
3.4.0 2018-07-04
Ons hersien die app so gereeld as moontlik om u die beste moontlike ervaring te gee. In hierdie bywerking het ons 'n paar haakplekke uitgestryk en die algehele werking van die program verbeter.
Indien u die Netwerk24-app gebruik, sal ons dit waardeer as u 'n resensie oor u gebruikservaring skryf. Die terugvoering wat ons kry, help ons om die produk voortdurend te verbeter.
3.3.10 2018-06-14

3.3.9 2018-05-26

3.3.8 2018-04-26

3.3.7 2018-04-06

3.3.6 2018-03-22
Hierdie weergawe bring algemene verbeterings en is ook meer gebruikersvriendelik op iPhone X.
Laai ons nuutste app af om alles op een plek te geniet! Enige probleme? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 106
3.3.5 2018-02-28
Ons het ‘n haakplek in ons toep reggemaak. Laat weet ons gerus by diens@netwerk24.com as jy enige probleme ondervind.
3.3.4 2018-02-22
Ons het ‘n haakplek in ons toep reggemaak. Laat weet ons gerus by diens@netwerk24.com as jy enige probleme ondervind.
3.3.3 2018-02-16
Ons het ‘n haakplek in ons toep reggemaak. Laat weet ons gerus by diens@netwerk24.com as jy enige probleme ondervind.
3.3.2 2018-02-14
Hierdie weergawe bring ‘n nuusbulletin op die Tuisblad-stroom, verbeterings op die spoed waarteen artikels laai, asook algemene verbeterings.
Laai ons nuutste app af om alles op een plek te geniet! Enige probleme? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 106
3.3.1 2017-12-21
Algemene verbeterings om ‘n gogga in die app uit te wis.

Laai ons nuutste app af om alles in een plek te geniet! Enige probleme? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 106
3.3.0 2017-12-19
Ons het 'n "brekende nuus" artikel tipe geskep sodat jy enige groot nuus dadelik op die Tuisblad kan sien. Daar was ook algemene verbeterings en 'n nuwe uitleg vir ons artikels.

Laai ons nuutste app af om alles in een plek te geniet! Enige probleme? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1061.
3.2.1 2017-12-02
Ons het 'n probleem op die Tuisblad reggemaak. Laai ons nuutste app af om alles in een plek te geniet! Enige probleme? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1061.
3.2.0 2017-11-30
Ontwerp en uitleg veranderings om ons toep te laat blink!
HAAK JY VAS? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1061.
3.1.0 2017-11-14
- Ontwerp en uitleg veranderings om ons toep te laat blink!
- HAAK JY VAS? Stuur ‘n e-pos aan diens@netwerk24.com of skakel 087 740 1061.
3.0.2 2017-10-31
Ons het ‘n haakplek in ons toep reggemaak. Laat weet ons gerus by diens@netwerk24.com as jy enige probleme ondervind.
3.0.1 2017-10-19
Ons het ‘n haakplek in ons toep reggemaak. Laat weet ons gerus by diens@netwerk24.com as jy enige probleme ondervind.