Landbou.com (Landbouweekblad)

Landbou.com (Landbouweekblad)

Boer op ons werf.

FreeOffers In-App Purchases

1.46.2024041714for iPhone, iPad and more
24.com
Developer
64.5 MB
Size
Apr 24, 2024
Update Date
News
Category
12+
Age Rating
Age Rating
4+
Apps in this category do not contain restricted content.
9+
Apps in this category may contain mild or occasional cartoon, fantasy or real-life violence, as well as occasional or mild adult, sexually suggestive or horrifying content and may not be suitable for children under 9 years of age.
12+
Apps in this category may contain occasional mild indecent language, frequent or intense cartoon or real-life violence, minor or occasional adult or sexually suggestive material, and simulated gambling, and may be for children under 12 years of age.
17+
You must be at least 17 years old to access this App.
Apps in this category may contain frequent and intense offensive language; Frequent and intense cartoon, fantasy or realistic violence: frequent and intense adult, scary and sexually suggestive subjects: as well as sexual content, nudity, tobacco, alcohol and drugs, may not be suitable for children under 17 years of age.
Landbou.com (Landbouweekblad) Screenshots
Landbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) poster
Landbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) posterLandbou.com (Landbouweekblad) poster

About Landbou.com (Landbouweekblad)

Landbou.com is die digitale tuiste van Landbouweekblad, wat al langer as 100 jaar deel van Suid-Afrikaanse boere se lewe is. Met die Landbou.com-app kan jy op die hoogte bly van die jongste landbounuus, weerinligting wat saak maak en huidige markpryse – alles gratis!

Jy kan ook gratis registreer om jou weerligging in te stel, verskeie landbounuusbriewe ontvang, jou gunsteling-artikels bêre om later te lees, en vrae instuur vir dr. Faffa Malan en sy span kundiges.

Word ’n intekenaar op die Landbou.com-app en kry toegang tot die jongste Landbouweekblad (nog voor dit die rak tref) én ’n argief van vyf jaar se uitgawes, sowel as elke uitgawe van ons spesiale tydskrifte Boerekos, Boereplanne, Vee, Tegnologie en Herlewing. Ons landboujoernaliste en medewerkers, wat wetenskaplikes, ekonome en markspesialiste insluit, skryf oor onderwerpe wat wissel van tegnologie en herlewingslandbou tot landbou-ekonomie en politieke vraagstukke.

Lees ook boeke soos dr. Faffa Malan se Vra die Veearts-reeks, Gids tot volhoubare produksie van weiding, en Theo Vorster se Familieboerderye in Suid-Afrika. As intekenaar kan jy ook na die nuutste episodes van Landbouweekliks kyk.

Landbouweekblad bied gereeld webinare aan vir ’n verskeidenheid van bedrywe, waar kenners inligting verskaf oor volhoubare boerderymetodes. As intekenaar kry jy toegang tot van dié webinare, sowel as afslag om dié webinare self by te woon. ’n Weeklikse nuusbulletin lig ook die belangrikste landbouinligting uit. Moet ook nie ons bekroonde kosredakteur Arina du Plessis se kosvideo’s misloop nie!

As intekenaar, kan jy ook:
• Kommentaar lees en plaas by artikels;
• Luister na artikels – of jy stroop of in jou bakkie ry;
• Drie artikels per maand met jou vriende deel;
• ’n Eksklusiewe nuusbrief vir intekenare ontvang.

Ons hoor graag van jou! Stuur gerus vir ons ’n boodskap in die app onder Profiel/Kontak ons.

Bepalings en voorwaardes: https://www.24.com/gebruikersvoorwaardes/

---------- ENGLISH ----------

Landbou.com is the digital home of Landbouweekblad, which has been part of the lives of South African farmers for more than 100 years. With the Landbou.com app you can stay up to date with the latest agricultural news, weather information that matters and current market prices – absolutely free!

You can also register for free to set up your weather information, receive various agricultural newsletters, save your favourite articles to read later and submit questions to dr Faffa Malan and his team of experts.

Become a subscriber to the Landbou.com app and get access to the latest Landbouweekblad (even before it hits the shelves) and an archive of five years' issues, as well as every issue of our special magazines: Boerekos, Boereplanne, Vee, Tegnologie and Herlewing. Our team of journalists and collaborators, which includes scientists, economists and market specialists, cover topics like technology, regenerative agriculture, agricultural economics and political matters.

Read books like dr. Faffa Malan's Vra die Veearts series, Gids tot volhoubare produksie van weiding and Theo Vorster's Familieboerderye in Suid-Afrika. As a subscriber you can also watch the latest episodes of Landbouweekliks.

Landbouweekblad hosts webinars for a variety of industries, where experts provide information on sustainable farming methods. As a subscriber you get access to some of these webinars, as well as discounts to attend these webinars yourself. A weekly news bulletin also highlights the most important agricultural information. Do not miss the food videos of our award-winning food editor, Arina du Plessis.

As a subscriber, you can also:
• Read and post comments on articles;
• Listen to articles – areno matter where you;
• Share three articles per month with your friends;
• Receive an exclusive newsletter for subscribers.

Terms and conditions: https://www.24.com/terms-and-conditions/
Show More

What's New in the Latest Version 1.46.2024041714

Last updated on Apr 24, 2024
Old Versions
Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie.

ENGLISH
We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
Show More
Version History
1.46.2024041714
Apr 24, 2024
Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie.

ENGLISH
We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
1.46.2024040409
Apr 19, 2024

1.44.2024031210
Mar 18, 2024

1.43.2024022009
Feb 26, 2024
Ons het ’n paar veranderings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons hoor graag wat jy daarvan dink.

Navigating the news just got better with our latest app improvements. We value your input, so please take a moment to rate us or leave a review.
1.42.2024011107
Jan 15, 2024
Ons het 'n paar verbeterings aangebring om jou leeservaring te verbeter. Ons wil graag van jou hoor, gradeer ons app of los 'n resensie.

ENGLISH
We've made some improvements to enhance your reading journey. We'd love to hear from you so please take a moment to rate us or leave a review.
1.41.2023120610
Dec 11, 2023

1.40.2023112213
Nov 28, 2023

1.39.2023111618
Nov 17, 2023
Ons het 'n paar goggas verdryf. Ons hoor graag van jou. Oorweeg asseblief om ’n resensie of gradering te gee!

ENGLISH
We've fixed some bugs to ensure a smoother reading experience. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.38.2023102708
Nov 7, 2023
Jy kan nou foto’s vergroot om meer detail te sien. Jy kan ook nou jou selfoonnommer aan jou profiel koppel, wat jou profiel sal help beveilig en dit ook makliker maak om jou wagwoord te herstel. En, soos gewoonlik, word ’n paar tegniese kinkels uitgestryk en is daar ook algemene verbeterings. Ons waardeer jou terugvoering – oorweeg dit asseblief om vir ons ’n resensie te laat!

ENGLISH
You are now able to pinch and zoom images in order to see more detail. You can also add your mobile number to help secure your profile and allow for easy password reset. In addition, there are some bug fixes and general improvements. We value your feedback, so please consider leaving us a review!
1.37.2023100914
Oct 10, 2023
Ons het van 'n paar goggas ontslae geraak sodat jy die app meer kan geniet. Vertel ons asseblief hoe jy dit ervaar het.

ENGLISH
We’re continuously striving to ensure a smoother reading experience and have fixed some bugs. We would love to hear from you! Please consider leaving a review or rating!
1.36.2023092608
Oct 9, 2023
Ons het 'n paar foute in hierdie opdatering reggestel vir 'n verbeterde gebruikerservaring. Ons sal graag van jou wil hoor! Oorweeg dit asseblief ’n resensie of gradering!

ENGLISH
We've fixed some bugs to ensure a smoother reading experience. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.35.2023090812
Sep 20, 2023

1.34.2023082313
Aug 31, 2023
Ons het ‘n beter leeservaring verseker deur om ‘n paar goggas weg te jaag. Ons wil graag van jou hoor! Oorweeg asseblief 'n resensie of gradering!
1.33.2023081109
Aug 16, 2023
Ons het ’n paar goggas verwyder soos ’n haakplek met sosialemediavideo’s in sommige artikels. Ons hoor graag van jou. Oorweeg asseblief om ’n resensie of gradering te gee!

ENGLISH
We've squashed a couple of bugs related to social video embeds and tidied up a few other loose ends. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.32.2023071309
Jul 25, 2023
Jy kan nou kies of jy maandeliks, sesmaandeliks of jaarliks wil inteken en betaal. O ja, en ons het ’n paar foutjies reggestel. Ons sal graag van jou wil hoor! Oorweeg dit asseblief om ons app te beoordeel of ’n resensie te skryf.
1.31.2023061309
Jun 14, 2023
Kry ongelooflike aanbiedinge met ons app-promosies. O ja, en ons het ’n paar foutjies reggestel. Ons sal graag van jou wil hoor! Oorweeg dit asseblief om ons app te beoordeel of ’n resensie te skryf.

ENGLISH
Get amazing deals with our app promotions. Oh yes, and we fixed some bugs. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.30.2023051114
May 16, 2023
Ons het ‘n beter leeservaring verseker deur om ‘n paar goggas weg te jaag. Ons wil graag van jou hoor! Oorweeg asseblief 'n resensie of gradering!

ENGLISH
We’re continuously striving to ensure a smoother reading experience and have fixed some bugs. We would love to hear from you! Please consider leaving a review or rating!
1.29.2023030913
Mar 20, 2023

1.28.2023021612
Feb 23, 2023

1.27.2023020310
Feb 8, 2023
Ons het ’n paar tegniese goggas verjaag om ‘n beter leeservaring te verseker. Geniet!

Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.

ENGLISH
We fixed some bugs to ensure a smoother reading experience. Enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.26.2023012507
Feb 1, 2023
In hierdie bywerklopie het ons ’n paar foute reggestel. Ons hoor graag wat jy daarvan dink. Oorweeg gerus ’n resensie of gradering.

English:
We fixed some bugs in this update. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.25.2022121212
Dec 12, 2022
Ons het ’n paar foute in hierdie opdatering reggestel vir ’n verbeterde gebruikservaring. Ons hoor graag wat jy daarvan dink. Oorweeg asseblief ’n resensie of gradering!

English
We fixed some bugs in this update. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
1.25.2022121114
Dec 11, 2022

1.25.2022120511
Dec 8, 2022

1.22.2022111106
Nov 15, 2022
In hierdie bywerklopie het ons ’n paar foute reggestel en tegniese opgraderings gedoen. Ons hoor graag wat jy daarvan dink. Oorweeg gerus ’n resensie of gradering.

English:
We fixed some bugs and made technical upgrade in this update. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!

Landbou.com (Landbouweekblad) FAQ

Click here to learn how to download Landbou.com (Landbouweekblad) in restricted country or region.
Check the following list to see the minimum requirements of Landbou.com (Landbouweekblad).
iPhone
Requires iOS 13.4 or later.
iPad
Requires iPadOS 13.4 or later.
iPod touch
Requires iOS 13.4 or later.
Landbou.com (Landbouweekblad) supports English
Landbou.com (Landbouweekblad) contains in-app purchases. Please check the pricing plan as below:
Landbou
$8.49
Landbou
$39.99
Landbou
$29.99

Landbou.com (Landbouweekblad) Alternative

You May Also Like

Get more from 24.com