NetNuus

NetNuus



Free

3.4.3for iPhone
8.9
76 Ratings
24.com
Developer
Apr 13, 2021
Update Date
News
Category
Age Rating
4+
Apps in this category do not contain restricted content.
9+
Apps in this category may contain mild or occasional cartoon, fantasy or real-life violence, as well as occasional or mild adult, sexually suggestive or horrifying content and may not be suitable for children under 9 years of age.
12+
Apps in this category may contain occasional mild indecent language, frequent or intense cartoon or real-life violence, minor or occasional adult or sexually suggestive material, and simulated gambling, and may be for children under 12 years of age.
17+
You must be at least 17 years old to access this App.
Apps in this category may contain frequent and intense offensive language; Frequent and intense cartoon, fantasy or realistic violence: frequent and intense adult, scary and sexually suggestive subjects: as well as sexual content, nudity, tobacco, alcohol and drugs, may not be suitable for children under 17 years of age.
NetNuus Screenshots
NetNuus posterNetNuus posterNetNuus posterNetNuus posterNetNuus poster

About NetNuus

NetNuus is ‘n gratis, Afrikaanse nuus-app wat jou in 'n japtrap op hoogte bring van die jongste nuus waaroor almal praat. Die app is gemaak vir die van ons wat nuus vinnig wil lees, niks wil mis nie en nie verlore raak nie. Dis nuus wat saak maak: raakgevat. Wanneer iemand jou vra: "Het jy gehoor?"... het jy dit waarskynlik reeds op NetNuus gelees. Die app bied ‘n gerieflike leeservaring – wat ons die gewildste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika gemaak het. Het jy iets op die hart? Wat dink jy oor wat in die nuus gebeur? Sê jou sê of reageer met ‘n gesiggie – maak soos jy smaak. Met regstreekse kennisgewings (“push notifications”) verseker die app dat jy geen stories misloop nie. Dis rolnuus vir almal.
Show More

What's New in the Latest Version 3.4.3

Last updated on Apr 13, 2021
Old Versions
Ons het nog probleme uitgestryk en verbeteringe aangebring. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.


---------- ENGLISH ----------


We made more fixes and improvements. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
Show More
Version History
3.4.3
Apr 13, 2021
Ons het nog probleme uitgestryk en verbeteringe aangebring. Ons hoor graag van jou. Plaas gerus ‘n resensie of kies hoeveel sterre jy dink ons app verdien.


---------- ENGLISH ----------


We made more fixes and improvements. We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.4.0
Nov 15, 2019
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet!

Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

ENGLISH

We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.3.3
Oct 3, 2019
Ons het ‘n paar verbeteringe aangebring sodat jou app-ervaring net soveel beter kan wees. Geniet!

Ons wil graag van jou hoor! Plaas gerus ’n resensie of ’n beoordeling.

ENGLISH

We made a few fixes to improve the overall app experience. Enjoy!

We would love to hear from you. Please consider leaving a review or rating!
3.3.2
Aug 23, 2019
Ons het ‘n gogga wat probleme veroorsaak het, reggestel.

ENGLISH
-----------
We found a nasty bug and fixed it. Enjoy!
3.3.1
Jul 12, 2019
Ons het ‘n gogga wat probleme veroorsaak het, reggestel.

ENGLISH
-----------
We found a nasty bug and fixed it. Enjoy!
3.3.0
Aug 19, 2018
Ons het algemene verbeterings gemaak sodat jy lekker kan lees.
3.2.1
Jun 23, 2018
Ons het ‘n gogga wat probleme veroorsaak het, reggestel.
3.2.0
Jun 20, 2018
Ons app is aangepas sodat iPhone X-gebruikers ook kan lees. Ons het verdere instandhouding gedoen om te sorg dat NetNuus perdfris en gesond bly
3.1.0
May 28, 2018
Die teksblokkie word groter soos jy tik en vergemaklik dit om kommentaar te lewer. Die weervoorspelling kry sy eie afdeling sodat dit uit die nuusstroom geskuif kan word en jy ‘n meer volledige oorsig van die weer kry. Ander verbeterings in gebruikersvriendelikheid is ook gemaak om te sorg dat jou leeservaring die beste is, want dis hoe dit hoort!
3.0.0
Apr 1, 2018
NetVideo word in hierdie weergawe van die app bekendgestel: 'n Toegewyde stroom video's wat gebruikers sommer tjop-tjop en baie maklik vir ons binne in die app kan stuur. Dit is baie eenvoudig om video's te stuur. Stuur jou video vir ons en staan 'n kans om (tot einde Mei 2018) R1000 weekliks te wen.
2.5.0
Mar 7, 2018
Ons het ‘n ander weervoorspeller gekry. Jy kan ook nou soek na vorige nuusflitse wat ons gepubliseer het. Die chroniese probleem met Facebook-video’s is opgelos en ons het algemene instandhouding gedoen.
2.4.1
Jan 23, 2018
Ons het ‘n gogga wat ingekruip het gou uitgewis! Laai die nuwe weergawe af en rol saam.
2.4.0
Jan 22, 2018
Dankie dat jy saam met ons op NetNuus rol! Ons mik om die app gereeld te verbeter om die beste ervaring te bied.
Hierdie weergawe sluit in:
- Verlengde artikelstroom sodat jy selfs meer NetNuus daagliks kan sien
- Verbeterings om nuus as ‘n foto met jou Facebook vriende te deel
2.3.0
Nov 15, 2017
Hier’s ons weer, hier’s ons weer… met ons nuwe weerkaart voor jou deur. Ons het ’n nuwe balkie ingebou waar jy jóú dorp se weer kan kry. So, koebaai ou vervelige weerkaart en hallo #NetWeer 2.0. Die videospeler se kursus antibiotika is voltooi en hy werk weer klopdisselboom. Ander tegniese verbeterings is ook gemaak om seker te maak jou leeservaring is die beste moontlike een.
2.2.0
Sep 19, 2017
Ons het verskeie verbeterings aan die app gemaak wat in die weergawe verduidelik word.
2.1.0
Sep 12, 2017
Jy kan nou 'n gebruiker se kommentaar permanent uit jou stroom verwyder.
Ons kennisgewings word in verskillende afdelings verdeel, waaruit jy kan kies wat jy wil kry.
Nog tegniese verbeterings is aangebring.
2.0.2
Aug 22, 2017
Algemene verbeterings was aangebring in die toep.
2.0.1
Jul 13, 2017
Bêre die vergrootglas, want hierdie weergawe se teksgrootte is herstel.
2.0
Jul 6, 2017
Ons het die enjin met ‘n nuwe een vervang – om ligter op petrol te wees en om vinniger te kan ry.
1.5.6
Apr 24, 2017
Julle het gevra en ons het geluister. Die kommentaar funksie was verbeter sodat jy jou kommentaar kan wysig as jy 'n tikfout gemaak het. Ons het ook algemene verbeterings gemaak aan ons video funksie.
1.5.5
Mar 22, 2017
Ons het verstellings aangebring om die app selfs nog makliker en vinniger te laat werk. Laai die app af en laat weet ons wat jy dink by terugvoer@netnuus.co.za
1.5.4
Mar 2, 2017
Wat’s nuut?

Ons het vebeterings aangebring vir wanneer jy nuusflitse wat video bevat op sosiale netwerke deel. Ons werk nog aan ‘n beter oplossing vir wanneer jy dit op Facebook deel.
1.5.3
Feb 6, 2017
Ons het veranderinge aangebring aan die terugvoer-funksie wat ons meer duidelikheid sal gee wanneer jy ‘n probleem aanmeld. Behalwe daarvoor het ons klein verstellings gemaak om hierdie app seepglad te laat loop en seker te maak dit bly Suid-Afrika se #1 Afrikaanse nuus app.
1.5.2
Dec 15, 2016
Ná bloed, sweet en trane is agteros in die kraal en ons deelfunksie uiteindelik gereed om te gebruik. Jy kan nou ook direk met iemand gesels en op ’n spesifieke persoon se kommentaar reageer. En oor ons NetNuus ‘n lekker Afrikaanse plek gaan hou om in te gesels, het ons ook ‘n rapporteerfunksie ingebring vir lesers om ons in te lig wanneer kommentaar nie in lyn met ons beleid is nie. Wees reg vir die beste leeservaring. Die beste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika? Beslis!

Ons kennisgewings was vol draadwerk, maar die tegniese span het sommer tjop-tjop die probleem opgelos.
1.5.1
Dec 7, 2016
Ná bloed, sweet en trane is agteros in die kraal en ons deelfunksie uiteindelik gereed om te gebruik. Jy kan nou ook direk met iemand gesels en op ’n spesifieke persoon se kommentaar reageer. En oor ons NetNuus ‘n lekker Afrikaanse plek gaan hou om in te gesels, het ons ook ‘n rapporteerfunksie ingebring vir lesers om ons in te lig wanneer kommentaar nie in lyn met ons beleid is nie. Wees reg vir die beste leeservaring. Die beste Afrikaanse nuus app in Suid-Afrika? Beslis!
1.5
Nov 29, 2016
Reageer met ‘n gesiggie… dis uiteindelik hier! Hoesê? is ’n nuwe manier waarop jy jou stem kan dik maak sonder om te tik. Ons vermoed daar is ook gebruikers wat ouer weergawes van NetNuus het: jy sal nou voortaan ‘n boodskap kry wat jou sommer in NetNuus laat weet wanneer ‘n nuwe weergawe van die app beskikbaar is. Ons het verdere instandhouding gedoen, stylveranderings aangebring en ‘n paar goed gefieks. #LekkerRol
1.4
Nov 15, 2016
Wat's nuut?
Ons het 'n bietjie geskaaf aan die app om dit selfs nog meer styl te gee asook algemene instandhouding gedoen.
1.3
Oct 10, 2016
Wat's nuut?

Julle het gevra en ons het geluister. Die volgende verbeterings gaan jou nóg lekkerder in laat rol:

- Jy kan nou binne die app verstellings maak aan video’s wat outomaties speel, kennisgewings en vir ons terugvoering stuur met die regte inligting oor die app-weergawe wat jy het (dit maak probleemoplossing vir ons aansienlik makliker).

Dit is al vir nou, maar ons belowe dat ons reeds besig is om aan die volgende verbeterings te werk. #LekkerRol
1.2
Aug 27, 2016
Wat's nuut?
Julle het gevra en ons het geluister. In hierdie weergawe van NetNuus voeg ons ‘n tydstempel by om vir jou te wys hoe lank terug ‘n nuusflits geplaas is. Ons publiseer daagliks ‘n groot hoeveelheid flitse en beskou alles wat ons plaas as vars – daarom toon die tydstempel slegs hoeveel uur gelede (tot drie uur) die flits gepubliseer is. Ons nuus is vars. Wees gewaarborg: Wat bo in die stroom lê, is kraakvars. Nuus in ons stroom sal nooit meer as 24-uur oud wees nie.
1.1.3
Jul 20, 2016
Ons is besig om stadig, maar seker, meer funksionaliteit op NetNuus uit te rol. In hierdie weergawe sorg ons dat ons tegniese terugvoering kan kry om seker te maak jou app rol soos hy moet.

NetNuus FAQ

Click here to learn how to download NetNuus in restricted country or region.
Check the following list to see the minimum requirements of NetNuus.
iPhone
NetNuus supports English

NetNuus Alternative

You May Also Like

Get more from 24.com